Data Portal @ linkeddatafragments.org

Harvard

Search Harvard by triple pattern

Matches in Harvard for { ?s ?p A. Die groei en agteruitgang van tale -- 1. Hoe groei en kwyn tale? -- Demografiese prosesse -- Assimilasie -- Taalvermenging -- Taalverplasing (taalverskuiwing) -- Taalhouding, status en taalgetrouheid -- Stabiele tweetaligheid -- 2. Waarom groei en kwyn tale? -- Natuurlike faktore -- Magteloosheid/magsmisbruik -- Rykdom/armoede -- Kulturele peil -- Kenmerke van die taalstruktuur -- Taalpropaganda -- Die tydgees -- 3. Die stryd van klein tale om te kan oorleef -- Die Vlaamse beweging -- Die behoud van Guarani -- Die "herlewing" van Hebreeus -- Kenmerke van taalbewegings -- Modernisering -- Die herlewing van etnisiteit -- B. Afrikaans: weerstand en groei -- 4. Groei en struikelblokke in die wordingstryd -- Die koms van die blankes -- Die ondergang van die Khoe-beskawing -- Die krag en swakheid van die Afrikaanse taalgemeenskap omstreeks 1800 -- 5. Verdrukking en groei -- Nuwe trekke -- Die aantrekkingskrag van Engels en die weerstandvermoë van Afrikaans -- 6. Hoe Afrikaans kon oorleef -- Die gevolge van die Tweede Vryheidsoorlog -- Gunstige demografiese prosesse -- Afrianernasionalisme en Afrikaans -- "Concilation and friendship" -- Die ontplooiingstyd -- 'n "Goddelose inval" en "de huidige revolutionaire richting in ons volksleven" -- Vordering in die staatsdiens -- Ekonomiese waarde -- Blanke apartheid en moedertaalskole -- Volwaardige kultuurtaal -- Die oorwinning van 'n taalnasionalisme -- Die sukses en mislukking van die Afrikaanse beweging.. }

Showing items 1 to 2 of 2 with 100 items per page.