Matches in Harvard for { <http://id.lib.harvard.edu/aleph/007974250/catalog> ?p ?o. }
Showing items 1 to 23 of
23
with 100 items per page.
- catalog contributor b11058317.
- catalog coverage "South Africa Fiction.".
- catalog created "1998.".
- catalog date "1998".
- catalog date "1998.".
- catalog dateCopyrighted "1998.".
- catalog description "In hierdie roman is oorlog en politieke omwentelinge - die Anglo-Boereoorlog, die eerste en die Tweede Wêreldoorlog, die instelling van apartheid - die agtergrond waarteen 'n aantal Suid-Afrikaners se lewens onlosmaaklik verstrengel raak. Deur liefde en haat en die uitgelewerdheid aan 'n gemeenskaplike lot, kruis die pad van die blas Hester Olivier, bywonersvrou op Brinks Pos, weer en weer met dié van Voortrekkernasate in haar omgewing. Ook Regina Taylor, Edith Juries, Pietro Rossellini en Mula Photso van Brinks Pos, en Taliep Samuels, Israel Levine en die Cloetes van Afdraai word ingeweef in 'n verhaal wat tot in die derde en vierde geslag gevolg word. Soms bring dié verweefdheid vreugde, meer dikwels pyn. Sonder om kant te kies en sonder versagting, beeld Scholtz, die meesterverteller en -mensekenner, die krag en menslike swakhede van sy karakters uit - die wat hoog was en tot 'n val kom, en die nederiges wat verhef word; die wat seermaak en die wat seerkry.".
- catalog extent "185 p. ;".
- catalog hasFormat "Afdraai.".
- catalog identifier "0795700628".
- catalog isFormatOf "Afdraai.".
- catalog issued "1998".
- catalog issued "1998.".
- catalog language "afr".
- catalog publisher "Kaapstad : Kwela Boeke,".
- catalog relation "Afdraai.".
- catalog spatial "South Africa Fiction.".
- catalog subject "839.3635 21".
- catalog subject "Afrikaans fiction 20th century.".
- catalog subject "PT6592.29.C525 A43 1998".
- catalog tableOfContents "In hierdie roman is oorlog en politieke omwentelinge - die Anglo-Boereoorlog, die eerste en die Tweede Wêreldoorlog, die instelling van apartheid - die agtergrond waarteen 'n aantal Suid-Afrikaners se lewens onlosmaaklik verstrengel raak. Deur liefde en haat en die uitgelewerdheid aan 'n gemeenskaplike lot, kruis die pad van die blas Hester Olivier, bywonersvrou op Brinks Pos, weer en weer met dié van Voortrekkernasate in haar omgewing. Ook Regina Taylor, Edith Juries, Pietro Rossellini en Mula Photso van Brinks Pos, en Taliep Samuels, Israel Levine en die Cloetes van Afdraai word ingeweef in 'n verhaal wat tot in die derde en vierde geslag gevolg word. Soms bring dié verweefdheid vreugde, meer dikwels pyn. Sonder om kant te kies en sonder versagting, beeld Scholtz, die meesterverteller en -mensekenner, die krag en menslike swakhede van sy karakters uit - die wat hoog was en tot 'n val kom, en die nederiges wat verhef word; die wat seermaak en die wat seerkry.".
- catalog title "Afdraai : 'n kroniek van seermaak en seerkry, van vrede en verandering / A.H.M. Scholtz.".
- catalog type "text".