Matches in Harvard for { <http://id.lib.harvard.edu/aleph/008288015/catalog> ?p ?o. }
Showing items 1 to 23 of
23
with 100 items per page.
- catalog contributor b11533149.
- catalog created "1999.".
- catalog date "1999".
- catalog date "1999.".
- catalog dateCopyrighted "1999.".
- catalog description "Diep in die Kareeberge van die Groot Karoo, teen die hang van Jaersberg, staan 'n klein wit huisie met 'n swart spitsdak. Hier, ver van die ander plase en ander mense, woon Mietjie saam met haar ouma Poppie en haar oupa Booi. Oupa Booi hou 'n oog oor al die skaapkampe en ouma Poppie weet weer alles van skuinskoek bak en kwepers inlê en wors en biltong maak. Mietjie is nie meer so klein nie. Maar Oupa en Ouma dink sy is te klein vir alles. Toe gee tannie Sylvia vir Mietjie die wonderlikste present : die allermooiste pop, met donkerbruin krulhare en appelkoos wangetjies en slaap-oë. Mietjie noem die pop haar eie regte ma se name, want in haar kop weet sy, as sy die pop Elizabeth noem, sal die naam haar mamma terugroep. Haar eie ma wat sy nie ken nie en nog nooit gesien het nie... Die vertelling is deurgaans uit die oogpunt van die klein kind en volgens die uitgewers is die boek gerig op vyf- tot agtjariges. Die boek kan goed werk as voorleesboek vir klein kinders. Alhoewel die verhaal afspeel op 'n veeposplaas, en alledaagse gebeure in en rondom die huis beskryf, bied dit 'n blik op 'n leefwyse van 'n vervloë tyd. Tweedens gaan dit oor die belewing van die karakters van hulle kontrei, die omringende landskap met skaapweidings, kuierplekkies en dorpies.".
- catalog extent "119 p. ;".
- catalog hasFormat "Mietjie van Muisedam.".
- catalog identifier "0624036979 (pbk.) :".
- catalog isFormatOf "Mietjie van Muisedam.".
- catalog issued "1999".
- catalog issued "1999.".
- catalog language "Text in Afrikaans.".
- catalog language "afr".
- catalog publisher "Kaapstad : Tafelberg,".
- catalog relation "Mietjie van Muisedam.".
- catalog subject "839.3636 J 21".
- catalog subject "Afrikaans fiction 20th century.".
- catalog subject "Children's stories, Afrikaans 20th century.".
- catalog subject "PZ13 .V3173 1999".
- catalog tableOfContents "Diep in die Kareeberge van die Groot Karoo, teen die hang van Jaersberg, staan 'n klein wit huisie met 'n swart spitsdak. Hier, ver van die ander plase en ander mense, woon Mietjie saam met haar ouma Poppie en haar oupa Booi. Oupa Booi hou 'n oog oor al die skaapkampe en ouma Poppie weet weer alles van skuinskoek bak en kwepers inlê en wors en biltong maak. Mietjie is nie meer so klein nie. Maar Oupa en Ouma dink sy is te klein vir alles. Toe gee tannie Sylvia vir Mietjie die wonderlikste present : die allermooiste pop, met donkerbruin krulhare en appelkoos wangetjies en slaap-oë. Mietjie noem die pop haar eie regte ma se name, want in haar kop weet sy, as sy die pop Elizabeth noem, sal die naam haar mamma terugroep. Haar eie ma wat sy nie ken nie en nog nooit gesien het nie... Die vertelling is deurgaans uit die oogpunt van die klein kind en volgens die uitgewers is die boek gerig op vyf- tot agtjariges. Die boek kan goed werk as voorleesboek vir klein kinders. Alhoewel die verhaal afspeel op 'n veeposplaas, en alledaagse gebeure in en rondom die huis beskryf, bied dit 'n blik op 'n leefwyse van 'n vervloë tyd. Tweedens gaan dit oor die belewing van die karakters van hulle kontrei, die omringende landskap met skaapweidings, kuierplekkies en dorpies.".
- catalog title "Mietjie van Muisedam / Sjané van Aswegen.".
- catalog type "text".