Matches in Harvard for { <http://id.lib.harvard.edu/aleph/008288249/catalog> ?p ?o. }
Showing items 1 to 21 of
21
with 100 items per page.
- catalog contributor b11533491.
- catalog created "1999.".
- catalog date "1999".
- catalog date "1999.".
- catalog dateCopyrighted "1999.".
- catalog description "Wegkomkans is 'n roman oor die verhouding tussen tien vriende oor 'n tydperk van tien jaar, wat strek van die politieke noodtoestand in die jare tagtig tot die demokratiese bevryding. Hulle beweeg om mekaar, nader en verder en deel in mekaar se ekstase, smart, vrese en fantasieë. Hulle ontmoet mekaar tydens wegkomkanse by die see, gewoonlik in 'n strandhuis en praat oor politieke geweld en emigrasie, seksuele frustrasies, spermtellings en plooie. Soms met spot en selfspot. Die huwelik loop vir byna almal in die groep op 'n fiasko uit, nuwe verleidings en verhoudings volg en die vreugde en risiko van ouerskap word 'n nuwe onderwerp van bespreking. Dit is uiteindelik vriendskap wat die aanslag van tyd en trauma deurstaan. Wegkomkans bied prikkelende insigte in mense se versugtinge en ontnugteringe en in die verraderlikheid van die hart. Die leser word meegevoer van die groepfoto aan die begin tot by die foto aan die einde, waar die oorblywendes poseer. Gekneus, maar nie genak nie.".
- catalog extent "613 p. ;".
- catalog hasFormat "Wegkomkans.".
- catalog identifier "062403755X".
- catalog isFormatOf "Wegkomkans.".
- catalog issued "1999".
- catalog issued "1999.".
- catalog language "afr".
- catalog publisher "Kaapstad : Tafelberg,".
- catalog relation "Wegkomkans.".
- catalog subject "839.3635 21".
- catalog subject "Afrikaans fiction 20th century.".
- catalog subject "PT6592.32.A517 W44 1999".
- catalog tableOfContents "Wegkomkans is 'n roman oor die verhouding tussen tien vriende oor 'n tydperk van tien jaar, wat strek van die politieke noodtoestand in die jare tagtig tot die demokratiese bevryding. Hulle beweeg om mekaar, nader en verder en deel in mekaar se ekstase, smart, vrese en fantasieë. Hulle ontmoet mekaar tydens wegkomkanse by die see, gewoonlik in 'n strandhuis en praat oor politieke geweld en emigrasie, seksuele frustrasies, spermtellings en plooie. Soms met spot en selfspot. Die huwelik loop vir byna almal in die groep op 'n fiasko uit, nuwe verleidings en verhoudings volg en die vreugde en risiko van ouerskap word 'n nuwe onderwerp van bespreking. Dit is uiteindelik vriendskap wat die aanslag van tyd en trauma deurstaan. Wegkomkans bied prikkelende insigte in mense se versugtinge en ontnugteringe en in die verraderlikheid van die hart. Die leser word meegevoer van die groepfoto aan die begin tot by die foto aan die einde, waar die oorblywendes poseer. Gekneus, maar nie genak nie.".
- catalog title "Wegkomkans / Marita van der Vyver.".
- catalog type "text".