Matches in Harvard for { <http://id.lib.harvard.edu/aleph/009193865/catalog> ?p ?o. }
Showing items 1 to 21 of
21
with 100 items per page.
- catalog abstract ""Karoliena Kapp is 'n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy is mooi en word gou raakgesien deur Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van armoede losgewikkel het. Nog voordat sy twintig is, word sy met hom afgetrou en moet sy haar plek as dorpsvrou volstaan. Maar Karoliena gebruik die eerste kans om weg te loop. Die dag na die troue weet sy: sy het verkeerd gekies. Sy het van die bos af weggevlug en haar vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang, en sy vat die pad terug."".
- catalog contributor b12958273.
- catalog created "c2003.".
- catalog date "2003".
- catalog date "c2003.".
- catalog dateCopyrighted "c2003.".
- catalog description ""Karoliena Kapp is 'n alleenkind. Haar pa is vroeg-vroeg deur 'n weerligstraal doodgeslaan en sy het die bos aanvaar as haar oermoeder. Sy is mooi en word gou raakgesien deur Johannes, 'n boswerkerskind wat hom uit die wurggreep van armoede losgewikkel het. Nog voordat sy twintig is, word sy met hom afgetrou en moet sy haar plek as dorpsvrou volstaan. Maar Karoliena gebruik die eerste kans om weg te loop. Die dag na die troue weet sy: sy het verkeerd gekies. Sy het van die bos af weggevlug en haar vryheid verruil vir 'n kou. Nou is sy bang, en sy vat die pad terug."".
- catalog extent "311 p. :".
- catalog hasFormat "Toorbos.".
- catalog identifier "062404162X".
- catalog isFormatOf "Toorbos.".
- catalog issued "2003".
- catalog issued "c2003.".
- catalog language "afr".
- catalog publisher "Kaapstad : Tafelberg,".
- catalog relation "Toorbos.".
- catalog subject "839.3635 21".
- catalog subject "Afrikaans fiction 20th century.".
- catalog subject "PT6592.23.A88 T66 2003".
- catalog title "Toorbos / Dalene Matthee.".
- catalog type "text".